Bets Smith skryf liefdesverhale, omdat sy in gelukkige eindes glo. Sy woon in die Suid-Kaap waar die muse haar gereeld besoek met inspirasie wat sy graag met haar lesers deel.