Louisa du Toit is die skuilnaam van 'n baie bekende, uiters gewilde skrywer, en sy het ook met dié skrywersnaam groot sukses behaal toe hierdie verhale oorspronklik verskyn het. Die skrywer woon in Pretoria.